January 7, 2005
Hallo almal,
Nou ja, ek sien nou dat ek ‘n skoon rekord het vir
2004…ek het geen briewe geskryf in daardie jaar nie…SJOE, maar =
die
jaar het vinnig verby gegaan. My
Oupa Pottas het altyd gesê dat hoe ouer jy word hoe vinniger gaan die=
tyd
verby…ek kan nou daarvan getuig, dit is regtig so!!!! J
&nb=
sp;


Terug na die hede, ek wil graag verte=
l van
ons vakansie Desember in Ariz=
ona. Dit was lekker, nou ja, wie =
weet
dit nie. Nog nooit gehoor van
‘n vakansie wat nie lekker was nie!&=
nbsp;
Ons het Donderdag 23 Desember gery, al die pad Suid en die eerste nag
het ons oorgeslaap in Barstow<=
/st1:City>,
California. Die tweede dag was ons by ons best=
emming
in Sedona, Arizona, dit was 830 myl se ry (1328km=
). Die
oord waar ons gebly het was die Sedona Springs Resort. Ons het baie lekker weer gehad die
Kersweek wat ons daar was. Dit het net een dag gereën. Ek het gehoor dat dit die hele tyd
gereën het in Roseville=
st1:City>;
ons reënmeter het 5 duim gewys. Ons het Kersdag rustig by die oord
deurgebring en die kinders het met hulle persentjies gespeel. Kersvader was so gaaf hierdie jaar=
, ek
het baie lekker sjokkies gekry….seker omdat ek dit self vir my gekoop=
en
toegedraai het! J



Die Maandag na die Kersnaweek het ons ons eerste uitstappie
gehad. Ons is met ‘n 4x=
4 Jeep
in die berge in. Het ek genoe=
m dat
Sedona die mooiste berge het? Ek
het BAIE foto’s geneem van die berge, ek het uit die kar uit fotoR=
17;s
geneem, as ons gaan stap het, as ons winkels toe gegaan het…nou ja, j=
ulle
kry die idee. Die berge is
asemrowend mooi. Terug na die=
Jeep,
dit was ‘n lekker rowwe rit, ons het in die berge in gevaar, dis nou
Neels, ek, die kinders en die toergids.&nb=
sp;
Hulle ry sommer oor rotse, seker om daai 4x4 aksie te toets…my
broek het maar gebewe as hy so klim oor daai reuse klippe, die kinders het =
net
gegiggel en dit vreeslik geniet.
Hulle noem Sedona die “Red Rock country”. Die rooi kleur=
is
die sigbaarste en dit is hematite, of iron oxide, ‘n mineraal wat in =
die
klippe gevind word. Hulle s&e=
circ;
die rotse is baie oud. Van die
boonste laag tot die onderste laag, kan
hulle 80 miljoen jaar se erosie sien.
Dit is soos ‘n koek met verskillende lae. Elke laag het sy eie tipe klip,
sandstone, limestone en siltstone.
Elke laag was gedeponeer in sy eie tyd, met seewater, riviere, wind,
weer ens. Nou is ek eers klaa=
r met
die geskiedenis klas, dis gewoonlik Neels se gebied, maar ek het gedink ek =
moet
gou navorsing doen dat julle =
kan
weet hoekom ek so graag die rotse afgeneem het!
Die middag het ons na ‘n kerk gaan kyk wat in die ro=
tse
gebou is. Die kerk is deur
Marguerite Brunswig Staude gebou, in 1956 in herinnering van haar ouers. Wat my fasineer het is dat die ker=
k in
daardie tyd op die rotse gebou is…hoe moelik moes dit nie gewees het =
nie!
Sedona
is ‘n kuns dorpie. Oora=
l waar
jy gaan is daar kunsgallerye met die mooiste potrette en tekeninge en selfs
metaal beelde van die rotse en enigiets kunstig.

Dinsdag het ons besluit om na die G=
rand
Canyon te gaan kyk.
Wat ‘n belewenis! Daar
is nie veel wat ek kan
sê nie, maar ek verstaan hoekom dit een van die 7 natuurlike wonders =
is
van die wêreld. Mens mo=
et
self daar kan wees om die grootsheid en =
wonder
van die plek te kan
sien en verstaan. Die foto wa=
t ek
insit is maar net ‘n klein deeltjie van die mooi wat ons gesien het.<=
span
style=3D'mso-spacerun:yes'>
Toe ons terugry van die Grand Canyo=
n,
het ons by ‘n plek afgekom met die naam van Bedrock city. Vir die van julle wat nie weet nie=
, dit
is waar die Flinstones gebly het. &nb=
sp;
Ons het gou daar ‘n draai gemaak en die kinders het skoolgaan
beleef soos in die oertyd en ons het in die karretjies gery soos julle op d=
ie
foto’s kan sien. Dit was
groot prêt, ons was heeltemal alleen daar en het die park geniet op o=
ns
eie!

Woensdag
het dit gerëen en ons het die dag deurgebring deur video’s te ky=
k en
boeke te lees. Die aand het o=
ns in
die groot bad wat daar in ons kamer was gebad. Die kinders het dit veral geniet, =
die
bad is ‘n Jacuzzi ook!


Donderdag het ons besluit om na Phoe=
nix
te ry, die hoofstad van Arizo=
na. Nou ja, daar het ek weer net kaktu=
sse
afgeneem…die mooiste plante.
Dit lyk presies soos in die Wilde weste! Ek het lekker foto’s geneem,
hierdie een onder is uit die kar geneem.&n=
bsp;
Ons het by ‘n plek met die naam van Rawhide ‘n draai
gemaak. Dit is ‘n wilde=
weste
dorpie en ons het ‘n skiet geveg beleef, daar was kameelry, perdry,
donkie ry en ‘n hele paar winkels en allerhande
aktiewiteite om te doen.&=
nbsp;
Christo wou graag perdry en ons het hom laat ry. Vir die wat wil weet, dit kos $30 =
vir 15
minute. Dit was die moeite we=
rd om
die plesier op Christo se gesig te sien. Hy het vir lank nog daarna van die
perdry gepraat. Wiekus aan die
ander kant het opgeklim op die perd, die perd het rondbeweeg, hy het afgekl=
im en
toe nie gery nie. Die foto he=
t ek
geneem net toe hulle teruggekom het van hulle stappie af.=

Vrydag was seker die opwindendste van almal, dis nou vir N=
eels
en Christo..ha ha. Ons het vir
oulaas nog bietjie rondgery en die lughawe besoek…yep, Neels is MAL o=
or
vliegtuie! Nou ja, daar was t=
oe
‘n opsie om in ‘n bi-plane te vlieg en ek het maar vir Neels
oorreed om dit te doen. ̵=
6;n
Bi-plane is ‘n oop vliegtuigie waarin net 2 passasiers voorin kan sit en die l=
oods sit
agter. Noudat ek daaraan dink=
, ek
het maar vir Wiekus ge-volunteer dat hy nie wil gaan nie…later het ek
besef maar dis nie reg nie, so volgende keer is dit sy beurt. Die prys was $60 per persoon vir 15
minute se vlieg…baie duur!
Wel, dit was die moeite werd, want die twee manne het dit baie
geniet. Ek moet nou afsluit, =
my
plek is op. Tot die volgende =
brief!
Li=
efde
Karina & gesin
------=_NextPart_01CA83D7.FAC51DF0
Content-Location: file:///C:/1009C635/Algbrief_Januarie_2005_files/themedata.thmx
Content-Transfer-Encoding: base64
Content-Type: application/vnd.ms-officetheme
UEsDBBQABgAIAAAAIQCCirwT+gAAABwCAAATAAAAW0NvbnRlbnRfVHlwZXNdLnhtbKyRy2rDMBBF
94X+g9C22HK6KKXYzqJJd30s0g8Y5LEtao+ENAnJ33fsuFC6CC10IxBizpl7Va6P46AOGJPzVOlV
XmiFZH3jqKv0++4pu9cqMVADgyes9AmTXtfXV+XuFDApmaZU6Z45PBiTbI8jpNwHJHlpfRyB5Ro7
E8B+QIfmtijujPXESJzxxNB1+SoLRNegeoPILzCKx7Cg8Pv5DCSAmAtYq8czYVqi0hDC4CywRDAH
an7oM9+2zmLj7X4UaT6DF9jNBDO/XGD1P+ov5wZb2A+stkfp4lx/xCH9LdtSay6Tc/7Uu5AuGC6X
t7Rh5r+tPwEAAP//AwBQSwMEFAAGAAgAAAAhAKXWp+fAAAAANgEAAAsAAABfcmVscy8ucmVsc4SP
z2rDMAyH74W9g9F9UdLDGCV2L6WQQy+jfQDhKH9oIhvbG+vbT8cGCrsIhKTv96k9/q6L+eGU5yAW
mqoGw+JDP8to4XY9v3+CyYWkpyUIW3hwhqN727VfvFDRozzNMRulSLYwlRIPiNlPvFKuQmTRyRDS
SkXbNGIkf6eRcV/XH5ieGeA2TNP1FlLXN2Cuj6jJ/7PDMMyeT8F/ryzlRQRuN5RMaeRioagv41O9
kKhlqtQe0LW4+db9AQAA//8DAFBLAwQUAAYACAAAACEAa3mWFoMAAACKAAAAHAAAAHRoZW1lL3Ro
ZW1lL3RoZW1lTWFuYWdlci54bWwMzE0KwyAQQOF9oXeQ2TdjuyhFYrLLrrv2AEOcGkHHoNKf29fl
44M3zt8U1ZtLDVksnAcNimXNLoi38Hwspxuo2kgcxSxs4ccV5ul4GMm0jRPfSchzUX0j1ZCFrbXd
INa1K9Uh7yzdXrkkaj2LR1fo0/cp4kXrKyYKAjj9AQAA//8DAFBLAwQUAAYACAAAACEAlrWt4pYG
AABQGwAAFgAAAHRoZW1lL3RoZW1lL3RoZW1lMS54bWzsWU9v2zYUvw/YdyB0b2MndhoHdYrYsZst
TRvEboceaYmW2FCiQNJJfRva44ABw7phhxXYbYdhW4EW2KX7NNk6bB3Qr7BHUpLFWF6SNtiKrT4k
Evnj+/8eH6mr1+7HDB0SISlP2l79cs1DJPF5QJOw7d0e9i+teUgqnASY8YS0vSmR3rWN99+7itdV
RGKCYH0i13Hbi5RK15eWpA/DWF7mKUlgbsxFjBW8inApEPgI6MZsablWW12KMU08lOAYyN4aj6lP
0FCT9DZy4j0Gr4mSesBnYqBJE2eFwQYHdY2QU9llAh1i1vaAT8CPhuS+8hDDUsFE26uZn7e0cXUJ
r2eLmFqwtrSub37ZumxBcLBseIpwVDCt9xutK1sFfQNgah7X6/W6vXpBzwCw74OmVpYyzUZ/rd7J
aZZA9nGedrfWrDVcfIn+ypzMrU6n02xlsliiBmQfG3P4tdpqY3PZwRuQxTfn8I3OZre76uANyOJX
5/D9K63Vhos3oIjR5GAOrR3a72fUC8iYs+1K+BrA12oZfIaCaCiiS7MY80QtirUY3+OiDwANZFjR
BKlpSsbYhyju4ngkKNYM8DrBpRk75Mu5Ic0LSV/QVLW9D1MMGTGj9+r596+eP0XHD54dP/jp+OHD
4wc/WkLOqm2chOVVL7/97M/HH6M/nn7z8tEX1XhZxv/6wye//Px5NRDSZybOiy+f/PbsyYuvPv39
u0cV8E2BR2X4kMZEopvkCO3zGBQzVnElJyNxvhXDCNPyis0klDjBmksF/Z6KHPTNKWaZdxw5OsS1
4B0B5aMKeH1yzxF4EImJohWcd6LYAe5yzjpcVFphR/MqmXk4ScJq5mJSxu1jfFjFu4sTx7+9SQp1
Mw9LR/FuRBwx9xhOFA5JQhTSc/yAkArt7lLq2HWX+oJLPlboLkUdTCtNMqQjJ5pmi7ZpDH6ZVukM
/nZss3sHdTir0nqLHLpIyArMKoQfEuaY8TqeKBxXkRzimJUNfgOrqErIwVT4ZVxPKvB0SBhHvYBI
WbXmlgB9S07fwVCxKt2+y6axixSKHlTRvIE5LyO3+EE3wnFahR3QJCpjP5AHEKIY7XFVBd/lbobo
d/ADTha6+w4ljrtPrwa3aeiINAsQPTMR2pdQqp0KHNPk78oxo1CPbQxcXDmGAvji68cVkfW2FuJN
2JOqMmH7RPldhDtZdLtcBPTtr7lbeJLsEQjz+Y3nXcl9V3K9/3zJXZTPZy20s9oKZVf3DbYpNi1y
vLBDHlPGBmrKyA1pmmQJ+0TQh0G9zpwOSXFiSiN4zOq6gwsFNmuQ4OojqqJBhFNosOueJhLKjHQo
UcolHOzMcCVtjYcmXdljYVMfGGw9kFjt8sAOr+jh/FxQkDG7TWgOnzmjFU3grMxWrmREQe3XYVbX
Qp2ZW92IZkqdw61QGXw4rxoMFtaEBgRB2wJWXoXzuWYNBxPMSKDtbvfe3C3GCxfpIhnhgGQ+0nrP
+6hunJTHirkJgNip8JE+5J1itRK3lib7BtzO4qQyu8YCdrn33sRLeQTPvKTz9kQ6sqScnCxBR22v
1VxuesjHadsbw5kWHuMUvC51z4dZCBdDvhI27E9NZpPlM2+2csXcJKjDNYW1+5zCTh1IhVRbWEY2
NMxUFgIs0Zys/MtNMOtFKWAj/TWkWFmDYPjXpAA7uq4l4zHxVdnZpRFtO/ualVI+UUQMouAIjdhE
7GNwvw5V0CegEq4mTEXQL3CPpq1tptzinCVd+fbK4Ow4ZmmEs3KrUzTPZAs3eVzIYN5K4oFulbIb
5c6vikn5C1KlHMb/M1X0fgI3BSuB9oAP17gCI52vbY8LFXGoQmlE/b6AxsHUDogWuIuFaQgquEw2
/wU51P9tzlkaJq3hwKf2aYgEhf1IRYKQPShLJvpOIVbP9i5LkmWETESVxJWpFXtEDgkb6hq4qvd2
D0UQ6qaaZGXA4E7Gn/ueZdAo1E1OOd+cGlLsvTYH/unOxyYzKOXWYdPQ5PYvRKzYVe16szzfe8uK
6IlZm9XIswKYlbaCVpb2rynCObdaW7HmNF5u5sKBF+c1hsGiIUrhvgfpP7D/UeEz+2VCb6hDvg+1
FcGHBk0Mwgai+pJtPJAukHZwBI2THbTBpElZ02atk7ZavllfcKdb8D1hbC3ZWfx9TmMXzZnLzsnF
izR2ZmHH1nZsoanBsydTFIbG+UHGOMZ80ip/deKje+DoLbjfnzAlTTDBNyWBofUcmDyA5LcczdKN
vwAAAP//AwBQSwMEFAAGAAgAAAAhAA3RkJ+2AAAAGwEAACcAAAB0aGVtZS90aGVtZS9fcmVscy90
aGVtZU1hbmFnZXIueG1sLnJlbHOEj00KwjAUhPeCdwhvb9O6EJEm3YjQrdQDhOQ1DTY/JFHs7Q2u
LAguh2G+mWm7l53JE2My3jFoqhoIOumVcZrBbbjsjkBSFk6J2TtksGCCjm837RVnkUsoTSYkUigu
MZhyDidKk5zQilT5gK44o49W5CKjpkHIu9BI93V9oPGbAXzFJL1iEHvVABmWUJr/s/04GolnLx8W
Xf5RQXPZhQUoosbM4CObqkwEylu6usTfAAAA//8DAFBLAQItABQABgAIAAAAIQCCirwT+gAAABwC
AAATAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAABbQ29udGVudF9UeXBlc10ueG1sUEsBAi0AFAAGAAgAAAAhAKXW
p+fAAAAANgEAAAsAAAAAAAAAAAAAAAAAKwEAAF9yZWxzLy5yZWxzUEsBAi0AFAAGAAgAAAAhAGt5
lhaDAAAAigAAABwAAAAAAAAAAAAAAAAAFAIAAHRoZW1lL3RoZW1lL3RoZW1lTWFuYWdlci54bWxQ
SwECLQAUAAYACAAAACEAlrWt4pYGAABQGwAAFgAAAAAAAAAAAAAAAADRAgAAdGhlbWUvdGhlbWUv
dGhlbWUxLnhtbFBLAQItABQABgAIAAAAIQAN0ZCftgAAABsBAAAnAAAAAAAAAAAAAAAAAJsJAAB0
aGVtZS90aGVtZS9fcmVscy90aGVtZU1hbmFnZXIueG1sLnJlbHNQSwUGAAAAAAUABQBdAQAAlgoA
AAAA
------=_NextPart_01CA83D7.FAC51DF0
Content-Location: file:///C:/1009C635/Algbrief_Januarie_2005_files/colorschememapping.xml
Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
Content-Type: text/xml