MIME-Version: 1.0 Content-Type: multipart/related; boundary="----=_NextPart_01CA83D7.FBF4EB60" This document is a Single File Web Page, also known as a Web Archive file. If you are seeing this message, your browser or editor doesn't support Web Archive files. Please download a browser that supports Web Archive, such as Windows® Internet Explorer®. ------=_NextPart_01CA83D7.FBF4EB60 Content-Location: file:///C:/2A09C635/Algbrief_October_2005.htm Content-Transfer-Encoding: quoted-printable Content-Type: text/html; charset="us-ascii"
October 30, 2005
=
Hallo almal,
En hier is=
ek weer
met 'n "snail mail" briefie. En net toe julle almal moed
verloor het dat ek nooit gaan skryf nie, toe kom ek daarby uit. Yep, =
ek
moet ook sê dat dit my so 'n ruk neem om deesdae 'n manual brief te
skryf. Vandat ek terug is by die werk is my tyd soooo
kosbaar....maar dis lekker om terug te wees by die werk!!! Nog
steeds...vra my oor 'n jaar weer.
Nou wil ek eers vertel van ons lekker
vakansie by French Lick in
Ons het in 'n lekker ruim woonstell=
etjie
gebly. My ouers het onder geslaap en ons en die kinders het bo
geslaap...julle verstaan seker dit was 'n dubbel vedieping. :-) =
My
Mamsie se gebreekte gewrig het die aand sommer baie sleg gelyk, haar h=
and
was baie warm en baie geswel gewees. Ek het toe eers bietjie TLC toeg=
epas
op haar hand en na 'n goeie nagrus het ons die vakansie aangepak.
Ons het op=
'n
Vrydagmiddag aangekom en die Saterdag het ons al ons eerste uitstappie
gehad.
31 Julie: =
Saterdag
oggend het ons 'n “farmers market” of boeremark
in French Lick besoek. Wie
Die middag=
het ons
die West Baden Springs Hotel besoek. Dit is 'n historiese landme=
rk
wat hulle nou restoreer. Die hotel is in 1832 gebou, en dit
was bekend vir sy minerale baddens. Vir die mense wat al by=
so
'n minerale bad was, dit ruik nes vrot eiers.


Blykbaar i=
n die ou
tyd het hulle die water gedrink en geglo dit het helende funksies.
Die middag=
het ons
met die 'n outydse trein gery.
Een keer 'n jaar is daar 'n spesiale aanbieding vir die to=
eriste
wat die trein ry. Daar is mense wat 'n opvoering het en hulle skaak d=
an
die trein. Dit is dan so 'n regte westerse fliek tema met die cowboy's
wat die trein skaak en die sheriff wat die mense kom red.
1 Aug: Hol=
iday
world - Dinsdag is ons na die
Die kinder=
s, Neels
en Oupa het op 'n paar ritte gegaan. Ek en my Ma het maar meestal gek=
yk
van die kantlyn af, en saam gestap na die volgende attraksie toe.&nbs=
p;
Vandat ons Disney World besoek het, was hierdie park nie regtig vir my
so goed nie. Net voor ons besluit het om te gaan, toe gaan ons by
die water park aan. Die kinders het dit nou lekker gevind. Hulle
het sommer met hulle klere aan in die “wave pool” gaan swem.&nb=
sp;
Dit sal ons net nog 'n keer leer dat mens nooit sonder
swemklere of 'n ekstra stel klere iewers heen gaan nie! Nou ja, wat <=
st1:place
w:st=3D"on">


2 Aug: - Ons het Maandag na die Marengo grotte gegaan=
in
Marengo. Ons het ‘n 'n 30 minute toer gevat deur die grotte. Die
grotte is ontdek deur twee kinders wat gespeel het en ‘n ingang gevind
het. Dit was een van die mooiste grotte wat ek nog ooit gesien
het. Die beligting in die grot was baie goed gewees, dit het soo=
s 'n
sprokies wêreld onder die grond gelyk. Die temperatuur binne die
grot is altyd 50 grade Fernheid en dit is lekker koel. Ons was in die
somer daar, so ons het sommer verniet lugverkoeling gehad vir die toer.&nbs=
p;
Die mees fasineerendste kamer in die grot was die Penny
3 Aug
Museum te gaan waar die kinders en ons
pret gehad het!

4 Aug: Ons het deur die klein dorpie in French Lick gaan
stap. Dit was ‘n kort
stappie, want die dropie is baie klein.&nb=
sp;
By die enigste winkel het ons ‘n paar magnete gekoop vir ons
vrieskaste by die huis. Ons h=
et
lekker geswem by die oord waar ons gebly het. Die swembad was by die hotel en hu=
lle is
ook besig om dit te restoreer. As
al die restorasie werk klaar is, gaan dit darem baie mooi lyk…so ons =
sal
weer moet gaan in 2007!
5de Aug: V=
oor ons
ons oë kon uitvee was die vakansie verby. Dit was vreeslik lekker
gewees. Ons het die volgende Vrydag weer teruggevlieg na
Sacramento. Ons het middernag aangekom op die lughawe en ons weg huis=
toe
gevind...dit was darem net 30 minute se ry.
My ouers het vir 2 weke nog lekker by ons gekuier. In
die tyd is daar baie “shopping” gedoen en die kinders is lekker
bederf gewees met Ouma en Oupa wat daar was om hulle besig te hou. My=
pa
het ook my tuin so bietjie reggeruk, ek kry nie meer so baie tyd nie....wee=
reens..die
tyd kwessie.
In die tyd=
het ons
ook 'n legkaart klaar gebou...een van die 2.6 biljoen wat ons nou al die tyd
aangepak het...vir iemand wat wil weet, dis verslawend!! Ek het regtig
probeer ophou, maar toe ek my weer kom kry, toe is die volgende boks opgema=
ak
en is die volgende legkaart begin. Ek moet nou net Neels sov&eci=
rc;r
kry om weer by Target (winkel) te stop en nog 'n paar te gaan koop...ek het=
nog
net een oor...hmmm.
Ek kan nie=
glo die
jaar is al amper verby nie. Kersfees is om die draai! Ons gaan
hierdie Kersfees na 'n oord net suid van Yosemity National Park.  =
;Ons
sien uit om koud te kry en in die sneeu te baljaar. En ek sal nie nou=
al
belowe dat ek 'n brief gaan skryf nie... Teen die tyd wat julle die brief k=
ry,
is ek al 'n rukkie by my nuwe werk Intel (www.intel.com). Hou my e-mail's=
dop
vir meer inligting daaroor.
Baie liefd=
e
Karina

Geseënde
Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar 2006!!!
