MIME-Version: 1.0 Content-Type: multipart/related; boundary="----=_NextPart_01CC362D.1070D500" This document is a Single File Web Page, also known as a Web Archive file. If you are seeing this message, your browser or editor doesn't support Web Archive files. Please download a browser that supports Web Archive, such as Windows® Internet Explorer®. ------=_NextPart_01CC362D.1070D500 Content-Location: file:///C:/D049C636/AlgBriefDec2006.htm Content-Transfer-Encoding: quoted-printable Content-Type: text/html; charset="us-ascii"
26 December 2006
Liewe Familie en Vriende,
Ek het lanklaas…en ek bedoel lanklaas ‘n b=
riefie
geskryf en gepos. Ek is vrees=
lik
bederf met e-mail. Dit maak d=
ie
lewe sommer vir my baie makliker!
Nou ja, ek kon dit ook deel maak van my 2007 nuwe jaar’s voorn=
eme
of ek

Ek sien dat ek ook nooit ‘n br=
iefie
geskryf oor ons vakansie in Bass Lake Yosemite, 26 Dec 2005 tot Jan 1
2006. Nie dat ons so lank geb=
ly het
nie. Dit was ‘n vakansi=
e wat
ons nie sommer sal vergeet nie. Dit
was kort en kragtig. Ek ontho=
u dit
was maar ‘n koue plekkie, daar was nie baie om te doen nie, en toe Wi=
ekus
die Woensdag 28 Desember deur die nag vreeslik opgooi, toe besluit ons om t=
erug
te kom huistoe. So, dit was
‘n kort vakansie…. Die foto’s regs is van

Ons het ‘n dag by
Nou ja, en dis die jaar 2006 en hierdie jaar het ons n=
ie op
vakansie gegaan nie. Die plan=
is om
in 2007 Suid-Afrika te besoek, nou bêre ons al ons verlof vir dan.

Dit gaan goed met ons. 2006 was ‘n goeie jaar en ook
‘n besige jaar. Hierdie=
jaar
het ek en Neels amptelik 40 jaar oud geword. Soms wonder ek hoekom gaan die tyd=
so
vinnig verby, maar daar is ‘n tyd en plek vir alles. Neels het ‘n nuwe stokperdjie
begin hierdie jaar. Hy was nog
altyd baie lief vir vliegtuie en met sy 40ste verjaarsdag in Mei het ek vir=
hom
sy eerste remote control vliegtuigie gekoop. Hy het dit so geniet en goed gevaa=
r, dat
hy nog ‘n paar vliegtuigies gekoop het en nou vlieg hy te lekker. Die foto links is van sy verjaarsd=
ag,
regs het ons die aand gaan uiteet by die melting pot.




Ek het as ‘n stokpertjie begi=
n om
armbandjies en oorbelletjies te maak.
‘n Kollega by die werk het my daaraan voorgestel en voor ek my=
kom
kry, toe koop ek net kraletjies en maak armbande en oorbelletjies. Dit is nogal ‘n baie lekker
storkpertjie. Vir ons was dit
‘n baie belowende jaar met nuwe stokpertjies!
Die kinders groei ook vreeslik vinnig. Wiekus het ‘n groei spurt ge= rkry en hy is amper net so lank soos ek, seker so ‘n centimeter of twee korter. In Amerikaanse formaa= t, dra hy nou groter skoene as ek. H= y het wragties groot pote….en ek bedoel dit baie mooi. J Wiekus is vir ons ‘n groot v= reugde in ons lewe. Hy is die mees saggeaartse kind met soveel liefde in sy hart vir mense en diere. Ons is baie trots op hom, hy versk= af ons baie geluk. Die foto links is= van sy klas kamp na Woodleaf skool in Feb 2006. Dis ‘n soort van veldskool.<= /p>

Kinders help wors maak, April 2006.

Wiekus se Kerk somer kamp by Westminster Woods, Julie = 2006.

Wiekus se 13de Verjaarsdag 29 Oktober 2006.

Christo het ‘n jaar van select
sokker agter die rug. Hy het =
regtig
goed gedoen daarin en ons is baie trots op hom. Hierdie jaar het hulle ook baie
“tournaments” gespeel, en dit was opwindend. Christo is ‘n klein perfeksi=
onis,
en dit is maar ‘n gesukkel.
Hy verwag te veel van homself, en dis moeilik om hom te leer dat =
220;almal
maak foute”.
Feb 2006 het hy en Wiekus “Archery” lesse = gehad, en hulle het dit baie geniet.
Junie 2006 het hulle ‘n “egg-drop” g= ehad by die skool.
Die brandweer manne het gekom met h=
ulle
lang leer en hulle het die pakkies wat die kinders gemaak het met eiers in =
laat
val van die leer af. Die
idée is dat die kinders die eier moet verpak om die val te oorleef.<=
span
style=3D'mso-spacerun:yes'> Christo se eier het dit gemaak.

Die Julie 2006 somer vakansie was ook ‘n tyd van legkaarte bou!
In Augustus 2006 het Ouma en Oupa Pottas by ons gekuie= r en ons het na Vallejo Marine World gegaan.&nb= sp; Baie pret gehad daar!


September 2006, ons sokker kind!
Christo het 12 geword hierdie jaar,=
25
Oktober 2006. Hy het net so l=
ekker
partytjie gehou soos sy broer!

Ons twee seuns word groot en verskaf ons baie vreugde = en geluk. Kersfees het gekom en = is ook weer verby. Hulle het elkeen ‘n “Nintendo DS game console” gekry.
Selfs die hond het ‘n persentjie gekry! Fluffy is hierdie jaar 4 jaar oud,= hy is wragties ‘n oulike woefie. Hy het ‘n groot probleem, en dis dat hy dink hy is die koning van die hu= is, en alles wat ons doen, doen ons vir sy onthalwe…siestog.
Hier lê Wiekus en Fluffy en
slaap…dis ‘n honde lewe in hierdie huis!!!!
Wiekus wil hê ek moet foto’s insit van sy wetenskaplike projek, stokperdjie…. Hy het vir homself ‘n “magic garden” gekoop, en hy het die volgende foto’s geneem. Dit het in een dag so gegroei….Dag 1, Dag 2 en Dag 3



Ek wil vir almal ‘n wonderlike nuwe jaar toewens!!!
Baie Lief=
de van
al die Dreyers in Amerika!
Karina, N=
eels,
Wiekus & Christo
Experience
is a wonderful thing. It enab=
les
you to recognize a mistake when you make it again.