|
|
|
| This page is in Afrikaans...for all the family back home! Op hierdie bladsy kan julle kyk na die briewe wat ek so af en toe skryf. Dit is vir my lekker om ons ervarings te deel met vriende en familie. Terwyl ons hier in Amerika is probeer ons om soveel moontlik te doen...binne perke van tyd en die vrygewigheid van die bank. 2007: Algemene Brief - Desember 2007 2006: Algemene Brief - Desember 2006 2005: Algemene Brief - Januarie 2005 2004: Algemene Brief - Desember 2004 2003: Algemene Brief - Januarie 2003 2002: Algemene Brief - Augustus 2002 Algemene Brief - Februarie 2002 2001: Algemene Brief - Desember 2001 Algemene Brief - November 2001 Algemene Brief - Augustus 2001 Algemene Brief - Januarie 2001 |